Audy 067 427 8894 Tillie 063 687 2317
E mail: woordinaksienatal@gmail.com
Daar is drie maniere hoe jy by hierdie bediening betrokke kan raak:
Raak deel van die gebedsketting, en bid vir huwelike en ander punte wat deurgegee sal word. Jy kan self betrokke raak, deur te kom kamp, ‘n leier te word en sodoende self te bedien. Jy kan gee, deur iemand te borg, of ons finansieël te ondersteun sodat ons voltyds beskikbaar kan wees vir hierdie bediening.